Daubenya alba
Daubenya alba is 'n geofiet wat tot die genus Daubenya behoort en is endemies aan die Noord-Kaap. Dit het 'n voorkomsgebied van 650 kmĀ² op die Roggeveldberge-eskarp en kom tussen Calvinia en Middelpos voor; dit is deel van die Sukkulente Karoo plantegroei. Die plant word beskou as seldsaam.
Daubenya alba | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Scilloideae |
Genus: | |
Spesie: | D. alba |
Binomiale naam | |
Daubenya alba A.M.van der Merwe (2002) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.