Daspoort
Daspoort is 'n voorstad in die weste van Pretoria, Suid-Afrika.
Daspoort | |
---|---|
'n Naambord van die voorstad op die hoek van Moot- en Hendriksstraat. | |
Daspoort Daspoort se ligging in Gauteng | |
Koördinate: 25°42′47″S 28°8′51″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Hoofplek | Pretoria |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,16 km2 (0,83 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 355 |
• Digtheid | 2 942/km2 (7 620/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 84,8% |
• Indiërs/Asiërs | 0,7% |
• Bruin mense | 1,7% |
• Swart mense | 12,7% |
• Ander | 0,4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 83,2% |
• Engels | 6,4% |
• Noord-Sotho | 1,7% |
• Tswana | 1,6% |
• Ander | 7,1% |
Geskiedenis
Die woonbuurt is in 1897 op die plaas Daspoort geskep. Die gebied is in 1836 deur Andries Pretorius ontdek en na die klipdassie vernoem. Die nabygeleë Daspoorttonnel is na die voorstad vernoem.
Sien ook
- Daspoorttonnel, tonnel wat Daspoort met Danville verbind.
- Gereformeerde kerk Daspoort
- NG gemeente Daspoort
Verwysings
- "Subplek Daspoort". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.