Darfoer
Darfoer (Arabies: دار فور / dār fūr, Engels: Darfur) is 'n streek van Soedan en lê in die weste van die land en grens an Libië in die noorde, Tsjad in die weste, die Sentraal-Afrikaanse Republiek en Suid-Soedan in die suide. Darfoer het 'n oppervlakte van 509 075 km² en het in 2010 sowat 5 000 000 inwoners gehad. Sedert 2003 is daar die Darfoer-konflik, waarin 400 000 Mense sterf en 2 500 000 uit Darfoer gevlug het.
| |||||
Nasionale leuse: Geen | |||||
Ligging van Darfoer in Afrika | |||||
Ligging van Darfoer in Soedan | |||||
Amptelike tale | Arabies, Engels | ||||
Hoofstad | Geen | ||||
Grootste stad | Geen | ||||
Oppervlakte - Totaal | 509 075 vk km | ||||
Bevolking - Totaal (2010) - Bevolkingsdigtheid | 5 000 000 9,82/vk km | ||||
Geldeenheid | Soedannese dinar (SDD) | ||||
Tydsone | UTC: UTC +2 | ||||
Volkslied | Geen |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.