Danie Smuts
Danie Smuts was ’n Suid-Afrikaanse akteur wat in verskeie radiodramas, TV-reekse, rolprente en verhoogstukke gespeel het. Hy was veral bekend vir sy rol as Oom Hans in die TV-reeks Orkney Snork Nie. Smuts is op 78 jarige ouderdom, slegs 3 weke na sy vrou, Bea oorlede. In sy latere jare het hy sy geheime resep vir biltong en vars gebakte brood Saterdae op Florida se oggendmark verkoop.[1] ’n Borsbeeld van hom is in die ATKV-hooftak se kunsversameling opgeneem.[2]
Danie Smuts | |
Geboorte | +- 1925 |
---|---|
Sterfte | 12 Desember 2003 Johannesburg |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente en TV-reekse waarin hy verskyn het:
- Orkney Snork Nie (Die Moewie), 1993 as Oom Hans
- Orkney Snork Nie (TV-reeks), 1989 as Oom Hans
- Bosveldhotel, die moevie, 1985 as Hans van Rensburg
- Daar Kom Tant Alie, 1976
- My Liedjie van Verlange, 1975
- De Wet’s Spoor, 1975 as Lord Kitchener
- Somer, 1975
- Soekie, 1975
- Fraud!, 1974 as Pieter van Rensburg
- Paul Krüger, 1956 as Gen. Smuts/ Piet, verkenner
Bibliografie
Boeke wat hy geskryf het:
- Folk Remedies, Saayman & Weber, 1989, ISBN 0797100350, ISBN 9780797100350
- Boererate saamgestel deur Danie Smuts, Saayman & Weber, 1989, ISBN 0797100342, ISBN 9780797100343
Verwysings
- Veteraan-akteur Danie Smuts sterf drie weke ná sy vrou[dooie skakel], Beeld, 13 Desember 2003
- ATKV skenk Danie Smuts-borsbeeld, besoek op 3 November 2012
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.