Danie Joubert

Danie Joubert is 'n Suid-Afrikaanse akteur en regisseur. Joubert het in 1995 'n Artes-toekenning as beste regisseur (TV1) gewen. Hy het ook die rol van Hendrik le Roux in die Afrikaanse TV-reeks Vyfster vertolk.

Danie Joubert
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Toekennings Artes
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

As regisseur:

  • Binnelanders (TV-reeks), 2005
  • Paradys (TV-reeks), 1994
  • Generations (TV-reeks), 1993
  • Jock: A True Tale of Friendship, 1992

As akteur:

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.