Danie Gerber
Danie Gerber (14 April 1958 - ) is 'n oud Springbokrugbyspeler.
| |||||
Volle naam | Daniël Mattheus Gerber | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 14 April 1958 | ||||
Geboorteplek | Port Elizabeth, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1.87 m | ||||
Massa | 90 kg | ||||
Skool | Hoërskool Despatch | ||||
Beroep | Verteenwoordiger | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Senter, vleuel | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Weermag, Despatch, Gordonsbaai, Goodwood, Northerns Tygerberg, L'Aquila | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
OP WP Vrystaat |
115 40 24 |
||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1980-1992 | Suid-Afrika | 24 | 82 |
Gerber was in 1984 die Suid-Afrikaanse Speler van die Jaar en is weer genomineer in 1985 en in 1992. Hy het ook die beste verhouding tussen drieë gedruk en wedstryde gespeel in Springbok-geskiedenis (19 drieë in 24 toetse). In 2007 is Gerber opgeneem in die Internasionale Rugbyheldesaal
Bron
- 30 Super Springboks. Paul Dobson. 1995. ISBN 0-7981-3411-9
Eksterne skakels
- Danie Gerber by www.genslin.us/bokke
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.