Danie Botha (musikant)

Danie Botha (gebore 25 Junie 1964 in Pretoria) is 'n Afrikaanse sanger wat veral geestelike liedere sing. Sy debuutalbum, Wenners, is in 1989 vrygestel. Van sy treffers sluit in: Wenners en Ek kan.[1]

Danie Botha
Gebore25 Junie 1964 (1964-06-25)
Pretoria, Suid-Afrika
GenresGeestelike liedjies
Beroep(e)Musikant
EtiketteDECIBEL, MARANATHA, EMI, SONY, SELECT
Webwerfdaniebotha.co.za

Danie is op 28 September 1991 met Daleen getroud. Danya, hul dogtertjie, is op 6 Julie 2004 gebore.

Diskografie

Ateljeealbums

  • Wenners (1989)
  • Ek Kan (1990)
  • You're A Star (1991)
  • Kom Saam (1992)
  • Shofar (1993)
  • Loof Die Here (1994)
  • El Shaddai (1995)
  • Die Houtkruis (1996)
  • Jump For Joy (1997)
  • Selah (1998)
  • Duet 2 (1995/1997, saam met Piet Smit)
  • I'm A Believer (1998)
  • Duet 3 (saam met Piet Smit)
  • AgapĂ© (1999)
  • You Are God (1999)
  • Shalom
  • Kyk, Hy Kom! (2002)
  • Shalom
  • Amazing Grace (2002, saam met Piet Smit)
  • Whispering Hope (2003, saam met Piet Smit)
  • Shofar (2003)
  • Go Light Your World (2004, saam met Piet Smit)
  • Die Beginjare
  • Dankie (saam met Piet Smit)
  • Al Wat Ek Is (2005)
  • Geestelike Wenners
  • Master Of The Wind
  • Lei My (2006)
  • Bestes
  • For Just A Moment (2008)

Versamelalbums

  • Treffers 1990-1993
  • 25 Gunsteling Geestelike Treffers (1999)
  • Die Duetversameling (saam met Piet Smit)
  • How Great Thou Art - The Duet Collection (saam met Piet Smit)
  • 50 Gewildste Treffers (2007)

DVD

  • Kyk, Hy Kom!
  • Only Believe
  • Lei My: "Live" (2008)
  • Only Believe
  • Kyk Hy Kom DVD 2009

Verwysings

  1. Musicians.co.za Geargiveer 17 Junie 2009 op Wayback Machine, besoek op 26 Maart 2010.

Sien ook

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.