Daniël van den Henghel
Daniël van den Henghel was die waarnemende goewerneur van die Kaapkolonie vanaf 19 September 1737 tot 14 April 1739.
Daniël van den Henghel | |
Waarnemende Goewerneur van die Nederlandse Kaapkolonie | |
Ampstermyn 19 September 1737 – 14 April 1739 | |
Voorafgegaan deur | Adriaan van Kervel |
---|---|
Opgevolg deur | Hendrik Swellengrebel |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | onbekend |
Sterf | onbekend |
Henghel was ook aan bewind toe die owerheid probleme met die Frans gebore Estiénne Barbier begin optel het. Barbier is later onder Hendrik Swellengrebel tereggestel en sy kop en hand in "de roodesands Cloof" geplaas en sy ander vier dele langs ander hoofweë op pale uitgestal.
In 1739 is hy as goewerneur opgevolg deur Hendrik Swellengrebel.
Sien ook
Voorafgegaan deur Adriaan van Kervel |
(Waarnemende) Goewerneur van die Kaap de Goede Hoop 19 September 1737 – 14 April 1739 |
Opgevolg deur Hendrik Swellengrebel |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.