Dan Pienaar, Bloemfontein
Dan Pienaar is 'n hoofsaaklik Blanke (84%) voorstad van die stad Bloemfontein in Suid-Afrika. Die woonbuurt is vernoem na 'n Suid-Afrikaanse generaal-majoor en 'n militêre leier in die Tweede Wêreldoorlog.
Dan Pienaar | |
---|---|
![]() ![]() Dan Pienaar ![]() | |
Koördinate: 29°5′14″S 26°12′42″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Vrystaat |
Munisipaliteit | Mangaung |
Hoofplek | Bloemfontein |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,57 km2 (1,38 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 606 |
• Digtheid | 1 570/km2 (4 100/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 84.3% |
• Indiërs/Asiërs | 0.8% |
• Bruin mense | 2.0% |
• Swart mense | 12.1% |
• Ander | 0.8% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 75.3% |
• Engels | 16.3% |
• Sotho | 3.9% |
• Ander | 4.5% |
Skakelkode | 051 |
Verwysings
- Subplek Dan Pienaar tydens die 2011-sensus
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.