Damaraland
Damaraland was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die noorde van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 47 990 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Khorixas. Die tuisland is geskep vir die Damarasprekende mense te huisves en het in 1964 meer as 44 000 inwoners gehad.
![](../I/MapBantoustanDamaraland.PNG.webp)
Kaart van Damaraland
| ||||
![]() Ligging of Damaraland | ||||
Hoofstad | Khorixas | |||
Regering | Republiek | |||
Historiese tydperk | Apartheid | |||
- Stigting | 1980 | |||
- Weer ingelyf in Suidwes-Afrika | 29 Julie 1989 | |||
Oppervlakte | ||||
- 1964 | 47 990 km2 18 529 sq mi | |||
Bevolking | ||||
- 1964 skatting | 44 000 | |||
Digtheid | 0,9 /km² 2,4 /sq mi | |||
Geldeenheid | Suid-Afrikaanse Rand |
Ter die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Suidwes-Afrika, en wel as deel van Kunene.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Damaraland.
- (en) "Damaraland". Encyclopædia Britannica. Besoek op 24 Junie 2019.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.