Dalview

Dalview is 'n voorstad in Brakpan, Gauteng. Dit grens aan Dalpark in die weste en Kenleaf in die suide. Volgens die 2011-sensus het Dalview 'n bevolking van 4 681 gehad, waarvan 84,4% Blankes was.[1] Afrikaans (77,8%) en Engels (14,4%) is die grootste huistale.

Dalview
Voorstad
Dalview is in Greater Johannesburg
Dalview
Dalview
Koördinate: 26°14′56″S 28°20′51″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
Metropolitaanse MunisipaliteitEkurhuleni
Oppervlak
  Totaal2,05 km2 (0,79 vk. myl)
Bevolking
  Totaal4 681
  Digtheid2 278/km2 (5 900/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
'n Reklamebord buite die Hoërskool Stoffberg, hoek van Reitz- en President Krugerstraat, oorkant Laerskool Die Arend, wat van 1937 tot 1996 as Laerskool President Brand bekend gestaan het.
Die Grieks-Ortodokse kerk in Bekkerstraat.

Sien ook

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.