Dalmanutha
Dalmanutha is die naam van 'n plaas en 'n spoorweghalte[1] ongeveer 16 km suidoos van Belfast, op die hoofspoorlyn tussen Pretoria en Maputo. Dit val in Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit onder die Nkangala-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Dalmanutha | |
---|---|
Spoorweghalte | |
![]() ![]() Dalmanutha ![]() | |
Koördinate: 25°45′21.6″S 30°10′12″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Nkangala |
Munisipaliteit | Emakhazeni |
Bron
- B.P.J. Erasmus. Op Pad in Suid-Afrika. 1995. ISBN 1-86842-026-4.
Verwysings
- Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internetargief. p. 126. Besoek op 24 Augustus 2016.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.