Dalian

Dalian (Chinees: 大连) is 'n stad in China met 6 170 000 inwoners. Die stad is in die provinsie Liaoning in die ooste van China aan die kus van die Oos-Chinese See geleë.

大连市 (Dàlián Shì)
Dalian

Dalian
Ligging in die Volksrepubliek China
Ligging van Dalian in die provinsie Liaoning

Basiese Inligting
Oorsprong van die naam:大連 Dàlián
"Groot Konneksie"
Afkorting:
Oppervlakte:13 237 km²
Bevolking (2010):6 170 000 Munisipaliteit
Digtheid (2010):470/km² Munisipaliteit
BIP (2010):
 - per kapita
VS$ 76 20 miljard
VS$ 10 217
Hoogte bo seespieël:29 m
Poskode:116000
Areakode:+86/0411
Nommerplaat-identifikasie :辽B
Tydsone :UTC+8
Webwerf :dalian.gov.cn Geargiveer 27 Julie 2013 op Wayback Machine
Regering
Administratiewe Tipe:Spesiale ekonomiese sone
CPC Hangtsjou
Komitee-Sekretaris:
Burgemeester:Li Wancai

Dalian is in 1899 deur die Russe as Dalny (Russies: Дальний Dal'nij) gestig en is in 1905 deur Japannese magte verower. Op 16 April 1955 is die stad weer aan China oorhandig. Dalian is die noordelikste ys-vrye hawe van China en is 'n susterstad van Bremen, Duitsland.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.