Dale Steyn
Dale Willem Steyn (* 27 Junie 1983 te Phalaborwa) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler wie toets- en EDI- en T20I-krieket vir die Proteas gespeel het. Hy het onder meer tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 2011, 2015 en 2019, die T20I-wêreldbekertoernooie in 2009, 2010, 2012, 2014 en 2016, asook die Kampioenetrofeë in 2009 en 2013 vir Suid-Afrika gespeel.
Dale Steyn | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
![]() | ||||||
Volle naam | Dale Willem Steyn | |||||
Gebore | 27 Junie 1983 Phalaborwa, Suid-Afrika | |||||
Bynaam(e) | Steyn Remover, Phalaborwa Express | |||||
Lengte | 1,79 m | |||||
Kolfstyl | Regshandig | |||||
Boulstyl | Regterarm vinnig | |||||
Rol | Aanvangsbouler | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Suid-Afrika | |||||
Toetsdebuut (no 297) | 17 Desember 2004 v Engeland | |||||
Laaste Toets | 21 Februarie 2019 v Sri Lanka | |||||
Toetshempno. | 82 | |||||
EDI debuut (no 82) | 17 Augustus 2005 v Asië XI | |||||
Laaste EDI | 13 Maart 2019 v Sri Lanka | |||||
EDI hempno. | 8 | |||||
T20I debuut (no 31) | 23 November 2007 v Nieu-Seeland | |||||
Laaste T20I | 21 Februarie 2020 v Australië | |||||
T20I hempno. | 8 | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
2003–2004 | Noordelikes | |||||
2004/05–2009/10, 2017/18–2018/19 | Titane | |||||
2005 | Essex | |||||
2007 | Warwickshire | |||||
2008–2010; 2019–2020 | Royal Challengers Bangalore | |||||
2011–2012 | Deccan Chargers | |||||
2011/12–2014/15 | Kaapse Kobras | |||||
2013–2015 | Sunrisers Hyderabad | |||||
2016 | Gujarat Lions | |||||
2018–hede | Cape Town Blitz | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | EDI | T20I | 1ste rang | A-lys | |
Wedstryde | 93 | 125 | 47 | 141 | 180 | |
Lopies aangeteken | 1 251 | 365 | 21 | 1 824 | 419 | |
Kolfgemiddeld | 13.59 | 9.35 | 3.50 | 13.71 | 8.72 | |
100s/50s | 0/2 | 0/1 | 0/0 | 0/4 | 0/1 | |
Hoogste telling | 76 | 60 | 5 | 82 | 60 | |
Aflewerings geboul | 18 608 | 6 256 | 1 015 | 27 183 | 8 844 | |
Paaltjies | 439 | 196 | 64 | 618 | 284 | |
Boulgemiddeld | 22.95 | 25.95 | 18.35 | 23.57 | 24.61 | |
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 26 | 3 | 0 | 35 | 6 | |
10 paaltjies in 'n wedstryd | 5 | 0 | 0 | 7 | 0 | |
Beste boulontleding | 7/51 | 6/39 | 4/9 | 8/41 | 6/39 | |
Vangskote/Stonkings | 26/– | 28/– | 12/– | 33/– | 33/– | |
Bron: ESPNcricinfo, 31 Augustus 2021 |
Steyn het die posisie as die voorste Toetsbouler ter wêreld beklee. Hy bereik die 900+ punte kerf op 13 November 2011[1][2] nadat hy sy aanvanklike werk met snelboul-deskundige Ian Pont gedoen het.[3] Hy is 'n regterarm snelbouler wat boul teen 'n gemiddelde spoed van 145–150 km/h. Sy vinnigste bal waargeneem was teen 156.2 km/h tydens die 2010 Indiese Premierliga, vir Bangalore Royal Challengers teen Kolkata Knight Riders. Hy hou ook die rekord vir die vinnigste Suid-Afrikaner om 100 paaltjies in Toetskrieket te neem, hy behaal hierdie mylpaal op 2 Maart 2008.[4]
Steyn beskik tans oor die beste boulslaagsyfer van alle tye in Toetskrieket (onder boulers wie ten miste 10 000 aflewerings geboul het).[5] In die 2007/08 seisoen neem Steyn 78 paaltjies teen 'n gemiddeld van 16.24 balle per paaltjie,[6] en word beloon met die prestige "IKR 2008 Toetsspeler van die Jaar" toekenning.[7] Hy word benoem as een van Wisden se "Krieketspelers van die Jaar" in 2013.[8]
Steyn het sy tuiskrieket in Suid-Afrika vir die Kaapse Kobras gespeel. Op 5 Augustus 2019 het Steyn sy uittrede uit toetskrieket aangekondig,[9] en op 31 Augustus 2021 sy uittrede uit alle krieket.[10]
Rekords
Vyf paaltjies per toetsbeurt geneem
Vyf paaltjies per beurt | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Nommer | Syfers | Wedstryd | Teen | Stad/Land | Veld | Seisoen |
1 | 5/47 | 4 | ![]() | Centurion, Gauteng | SuperSport-park | 2005/06 |
2 | 5/82 | 8 | ![]() | Colombo, Sri Lanka | P Saravanamuttu stadion | 2006 |
3 | 5/56 | 12 | ![]() | Karatsji, Pakistan | Nasionale stadion, Karatsji | 2006/07 |
4 | 5/34 | 14 | ![]() | Johannesburg, Suid-Afrika | Wanderersstadion | 2007/08 |
5 | 5/59 | 14 | ![]() | Johannesburg, Suid-Afrika | Wanderersstadion | 2007/08 |
6 | 6/49 | 15 | ![]() | Centurion, Suid-Afrika | SuperSport-park | 2007/08 |
7 | 6/72 | 18 | ![]() | Durban, Suid-Afrika | Sahara Kingsmead | 2007/08 |
8 | 5/23 | 22 | ![]() | Ahmedabad, Indië | Sardar Patel-stadion | 2007/08 |
9 | 5/63 | 25 | ![]() | Bloemfontein, Suid-Afrika | OUTsurance-ovaal | 2008/09 |
10 | 5/87 | 28 | ![]() | Melbourne, Australië | Melbourne-krieketveld | 2008/09 |
11 | 5/67 | 28 | ![]() | Melbourne, Australië | Melbourne-krieketveld | 2008/09 |
12 | 5/51 | 35 | ![]() | Johannesburg, Suid-Afrika | Wanderersstadion | 2009/10 |
13 | 7/51 | 37 | ![]() | Nagpur, Indië | Vidarbha Cricket Association Stadion | 2009/10 |
14 | 5/29 | 38 | ![]() | Port of Spain, Wes-Indië | Queen's Park Oval | 2010 |
15 | 6/50 | 45 | ![]() | Durban, Suid-Afrika | Kingsmead | 2010/11 |
16 | 5/75 | 46 | ![]() | Kaapstad, Suid-Afrika | Saharapark Nuweland | 2010/11 |
17 | 5/56 | 55 | ![]() | Londen, Engeland | The Oval | 2012 |
18 | 6/8 | 63 | ![]() | Johannesburg, Suid-Afrika | Wanderersstadion | 2013 |
19 | 5/52 | 63 | ![]() | Johannesburg, Suid-Afrika | Wanderersstadion | 2013 |
Tien paaltjies per toetswedstryd geneem
Tien paaltjies per toetswedstryd | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Nommer | Syfers | Wedstryd | Teen | Stad/Land | Veld | Seisoen |
1 | 10/93 | 14 | ![]() | Johannesburg, Suid-Afrika | Wanderersstadion | 2007/08 |
2 | 10/91 | 15 | ![]() | Centurion, Suid-Afrika | SuperSport-park | 2007/08 |
3 | 10/154 | 28 | ![]() | Melbourne, Australië | Melbourne-krieketveld | 2008/09 |
4 | 10/108 | 37 | ![]() | Nagpur, Indië | Vidarbha Cricket Association Stadion | 2009/10 |
5 | 11/60 | 63 | ![]() | Johannesburg, Suid-Afrika | Wanderersstadion | 2013 |
Toekennings
"Toetsspeler van die wedstryd"-toekennings
![](../I/Dale_Steyn_YM.jpg.webp)
![](../I/Dale_Steyn_3.jpg.webp)
"Toetsspeler van die wedstryd"-toekennings | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Nommer | Boulsyfers in wedstryd | Kolfsyfers in wedstryd | Wedstryd | Teen | Stad/Land | Veld | Seisoen |
1 | 5/34 en 5/59 | 13 en nie gekolf nie | 14 | ![]() | Johannesburg, Suid-Afrika | Wanderersstadion | 2007/08 |
2 | 4/42 en 6/49 | 25 en nie gekolf nie | 15 | ![]() | Centurion, Suid-Afrika | SuperSport-park | 2007/08 |
3 | 5/87 en 5/67 | 76 en nie gekolf nie | 28 | ![]() | Melbourne, Australië | Melbourne-krieketveld | 2008/09 |
4 | 6/8 en 5/52 | 12* en nie gekolf nie | 63 | ![]() | Johannesburg, Suid-Afrika | Wanderersstadion | 2012/13 |
"Toetsspeler van die reeks"-toekennings
"Toetsspeler van die reeks"-toekennings | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Nommer | wedstryde | Paaltjies en boulsyfers in reeks | Lopies en Kolfsyfers in reeks | Teen | Land | Seisoen |
1 | 2 | 20 paaltjies teen 9.20 | 38 lopies teen 19.00 | ![]() | Suid-Afrika | 2007/08 |
2 | 3 | 20 paaltjies teen 19.10 | 59 lopies teen 29.50 | ![]() | Suid-Afrika | 2007/08 |
3 | 2 | 14 paaltjies teen 12.57 | 7 lopies teen 7.00 | ![]() | Bangladesj | 2007/08 |
Verwysings
- (en) "Reliance ICC Player Rankings". Reliancemobileiccrankings.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 21 Julie 2013.
- (en) "England consolidate No. 1 spot; India remain 4th". 12 Junie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2013.
- (en) "The Man Who Made Dale Steyn Now Plots His Downfall". Indianexpress.com. 17 Maart 2011.
- (en) "Matches taken to reach 100 wickets in Tests". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Augustus 2010. Besoek op 26 Maart 2008.
- (en) "Best Test career strike rates". Cricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2010. Besoek op 19 Julie 2013.
- (en) "Bowling records | Test matches | Cricinfo Statsguru | ESPN Cricinfo". Stats.cricinfo.com. 1 Januarie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2008. Besoek op 21 Julie 2013.
- (en) Dale Steyn | South Africa Cricket | Cricket Players and Officials | ESPN Cricinfo
- (en) "Kallis, Amla, Steyn among Wisden's five Cricketers of the Year". Wisden India. 10 April 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2013. Besoek op 7 Desember 2013.
- (en) "Dale Steyn retires from Test cricket". Internasionale Krieketraad. Besoek op 5 Augustus 2019.
- (en) "'Bittersweet but grateful' – Dale Steyn brings curtain down on illustrious career". ESPNcricinfo. Besoek op 31 Augustus 2021.
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Dale Steyn. |
- (en) Dale Steyn by ESPNcricinfo
- (en) Dale Steyn by CricketArchive