Dagbreek-jobvis

Die Dagbreek-jobvis (Pristipomoides filamentosus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Rosy jobfish.

Dagbreek-jobvis met 'n parasiet.

Dagbreek-jobvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Pristipomoides

Spesie:
P. filamentosus
Binomiale naam
Pristipomoides filamentosus
Sinonieme
  • Aphareus roseus (Castelnau, 1879)[3]

Voorkoms

Die vis se lyf is silwerig rooi tot rooi-bruin en word 1 meter lank en weeg tot 9 kg.

Habitat

Die vis leef op rotsriwwe in water wat 40–360 m diep is en vreet snags mondpotiges en sandvlooie. Hulle bereik volwassenheid wanneer hulle 35 cm lank is. Dit is ook 'n gewilde eetvis en sportvis. Die SADSAA rekord is 3.1 kg.

Sien ook

Bron

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7

Verwysings

  1. Bleeker P., 1852. Diagnostische beschrijvingen van nieuwe of weinig bekende vischsoorten van Sumatra. Tiental I - IV. Natuurkd. Tijdschr. Neder. Indië v. 3. 569-608.
  2. BioLib (en)
  3. Catalogue of Life[dooie skakel] (en)

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.