Dachau
Dachau is 'n stad in die Duitse deelstaat Beiere met 'n bevolking van sowat 47 000 in 2018.
Dachau | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 48°16′N 11°26′O | |
Land | Duitsland |
Deelstate | Beiere |
Oppervlak | |
• Totaal | 34,96 km2 (13,50 vk. myl) |
Hoogte | 482 m (1 581 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 47 400 |
• Digtheid | 1 356/km2 (3 510/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Webwerf | www.dachau.de |
Die stad is bekend van die Dachau-konsentrasiekamp in Nazi-Duitsland.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.