DVD-Forum
Die DVD-Forum is 'n koördinerende liggaam met sowat 230 lede uit die elektroniese en vermaaklikheidsbedryf wat DVD-formate ontwikkel en bepaal en sy hoofkwartier in Tokio, Japan het. Vervaardigers van harde- en sagteware lê byvoorbeeld vas watter formate die amptelike DVD-kenteken mag dra. Van die goedgekeurde formate is DVD-Video, DVD-R, DVD-RW, DVD-RAM, DVD-Oudio en HD-DVD.
Eksterne skakel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.