Cyrtanthus spiralis
Die varkstertlelie (Cyrtanthus spiralis) is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae en is endemies aan die Oos-Kaap en kom van Uitenhage tot by Gqeberha voor. Die plant het 'n voorkomsgebeid van kleiner as 133 kmĀ² en vier van agt subpopulasies is vernietig weens ontwikkeling. Die oorblywende subpopulasies word bedreig deur oorbeweiding.
Varkstertlelie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Amaryllidaceae |
Subfamilie: | Amaryllidoideae |
Genus: | Cyrtanthus |
Spesie: | C. spiralis |
Binomiale naam | |
Cyrtanthus spiralis Burch. ex Ker Gawl., 1817 | |
Sinonieme | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.