Cyrtanthus flavus
Cyrtanthus flavus is blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap en kom by Bathurst in Trappe se vallei voor waar die enigste populasie is. Die plant word bedreig deur indringerplante en oorbeweiding.
Cyrtanthus flavus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Amaryllidaceae |
Subfamilie: | Amaryllidoideae |
Genus: | Cyrtanthus |
Spesie: | C. flavus |
Binomiale naam | |
Cyrtanthus flavus Barnes, 1931 | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.