Cyrtanthus brachysiphon

Cyrtanthus brachysiphon is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae en is endemies aan KwaZulu-Natal en kom op die Louwsburg-plato voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 5 kmĀ² en daar is slegs twee subpopulasies. Dit groei op hange en lysies, by watervalle en ander ontoeganklike plekke wat dit moeilik maak om die status van die plant korrek vas te stel. Dit word bedreig die indringerplant swartwattel (Acacia mearnsii).

Cyrtanthus brachysiphon
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Amaryllidaceae
Subfamilie: Amaryllidoideae
Genus: Cyrtanthus
Spesie:
C. brachysiphon
Binomiale naam
Cyrtanthus brachysiphon
Hilliard & B.L.Burtt, 1986

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.