Cussonia angolensis
Die Angolakiepersol (Cussonia angolensis) is 'n boom wat deel is van die Araliaceae familie. Die plant is inheems aan Angola, die Demokratiese Republiek die Kongo en Namibiƫ. Die boom se FSA-nommer is 560.5.[1]
Angolakiepersol | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Apiales |
Familie: | Araliaceae |
Genus: | Cussonia |
Spesie: | C. angolensis |
Binomiale naam | |
Cussonia angolensis (Seem.) Hiern, (1877) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.