Cuculus
Cuculus is 'n genus van voëls in die familie van koekoeke (Cuculidae). Die genus omvat 11 spesies.[1]
Cuculus | |
---|---|
'n Piet-my-vrou. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Cuculus Linnaeus, 1758 |
Spesies | |
Omtrent 11, sien teks. |
Spesies
- Cuculus canorus - Europese koekoek
- Cuculus clamosus - Swartkoekoek
- Cuculus crassirostris
- Cuculus gularis - Afrikaanse koekoek
- Cuculus lepidus
- Cuculus micropterus
- Cuculus optatus
- Cuculus poliocephalus - Kleinkoekoek
- Cuculus rochii - Madagaskarkoekoek
- Cuculus saturatus
- Cuculus solitarius - Piet-my-vrou
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.