Crater 2-dwergsterrestelsel

Crater 2 is ’n dwergsterrestelsel wat in 2016 ontdek is en om die Melkweg wentel,[1] sowat 380 000 ligjare van die Aarde af.[2] Dit is in geïdentifiseer op die beelddata van die VST ATLAS-opname.[2]

Die stelsel het ’n effektiewe radius van ~1 100 parsek, wat dit die vierde grootste satelliet van die Melkweg maak.[1]

Verwysings

  1. Torrealba, G.; Koposov, S. E.; Belokurov, V.; Irwin, M. (2016). "The feeble giant. Discovery of a large and diffuse Milky Way dwarf galaxy in the constellation of Crater". [astro-ph.GA]. https://arxiv.org/abs/1601.07178.
  2. Crosswell, K. (2016). "Never-before-seen galaxy spotted orbiting the Milky Way". New Scientist. Besoek op 14 April 2016.


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.