Cowierivier

Die Cowierivier is 'n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Moet nie verwar word met die Kowierivier wat by Port Alfred in die see vloei nie.
Cowierivier
Stroomgebied Oos-Kaap
Monding Koonaprivier
Oorsprong-hoogte 575 m

Cowierivier
Koördinate: 32°42′43″S 26°17′12″O

Die rivier se oorsprong is in die Witteberg waarna dit in 'n suidoostelike rigting vloei, waarna dit by 32°42′43″S 26°17′12″O in die Koonaprivier uitmond.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.