Coventry
Coventry is 'n stad in sentraal Engeland (in die Verenigde Koninkryk), oos van Birmingham. In 2007 het die stad 'n geskatte bevolking van 306 700 gehad. Daar is ook 7 plekke in die Verenigde State van Amerika wat na Coventry vernoem is. Coventry was ook die eerste stad in die wêreld om 'n susterstad te hê.
Coventry | |
---|---|
Ligging van Coventry in Engeland | Coventry Katedraal |
Die Whittle Arch gebou | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Graafskap | West Midlands |
Koördinate | 52°24′N 1°30′W |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 98.64 vk km |
Hoogte bo seevlak | ? m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 306 700 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 108/vk km |
Tydsone | GMT |
- Somertyd | GMT +1 |
Burgemeester | Geen |
Amptelike Webwerf | www.coventry.gov.uk |
Demografie
Coventry is die negende grootste stad in Engeland. In 2001 het 80,5% van die bevolking uit blankes bestaan, 11,9% uit Indiërs, 3,1% uit swartmense en 1,9% uit ander bevolkingsgroepe.
Susterstede
Coventry het 26 susterstede van oor die wêreld.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.