Covent Garden
Covent Garden kan na een van die volgende verwys:[1]
- 'n Deel van Londen, eens beroemd vir sy vrugte-en-groentemark, wat nou deur duur winkels en eetplekke vervang is.
- 'n Ander naam vir die Royal Opera House, reg langs die plek waar die Covent Garden-mark eens was.
Verwysings
- HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.