Courbevoie

Courbevoie is 'n commune in die westelike voorstede van Parys, Frankryk. Dit is geleë in die hart van die Hauts-de-Seine Département. Met ingang 2018 beskik dit oor 'n bevolking van 82,198 siele[1].

Courbevoie
Koördinate: 48.8972°N 2.2522°O / 48.8972; 2.2522
Parys en binnekringse départemente

La Défense, Parys se sakedistrik, waarin van die hoogste geboue in die metropolitaanse gebied voorkom, is versprei oor die noordelike deel van Courbevoie en dele van die naburige communes van Puteaux en Nanterre.

Verwysings

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.