Corse-du-Sud
Corse-du-Sud (Suid-Korsika; Korsikaans: Pumonte of Corsica suttana) is sedert 1976 'n département op die eiland van Korsika, Frankryk, met ongeveer 155,361 inwoners. Die hoofstad (prefektuur) is Ajaccio.
Corse-du-Sud (2A) | |
---|---|
Gewes | Korsika |
Prefektuur | Ajaccio |
Onderprefekture | |
Bevolking | 160,814 inw. (2020) |
Bevolkingsdigtheid | 40 inw./vk km |
Oppervlakte | 4,014 vk km |
Arrondissemente | 2 |
Kantonne | 11 |
Munisipaliteite | 124 |
President van die Conseil général |
Pierre-Jean Luciani |
Eksterne skakels
- amptelike webwerf vir die departement Geargiveer 11 November 2017 op Wayback Machine
- france-pub.com/Corse-du-Sud
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.