Corra Dirksen

Corra Dirksen (22 Januarie 193810 Julie 2020) was 'n Springbokrugbyspeler en mediese dokter.

Corra Dirksen Rugbyportaal
Volle naam Cornelius Wilhelmus Dirksen
Geboortedatum (1938-01-22)22 Januarie 1938
Geboorteplek Vereeniging, Suid-Afrika
Sterftedatum 10 Julie 2020 (op 82)
Lengte 1,84 m
Massa 84 kg
Beroep Geneesheer
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Oostelikes, Naka Bulls
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Noord-Transvaal
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1963–1968 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 10 (9)

Hy het al drie sy toetsdrieë teen die Franse Hane in 1967 gedruk en is deur hulle Le Monster (die Monster) genoem.[1]

Ná sy rugbyloopbaan het hy hom as geneesheer gekwalifiseer, en in Krugersdorp gewoon en gepraktiseer.

Hy is op 10 Julie 2020 aan Covid-19 oorlede.[1]

Toetse

No.TeenstanderUitslag (SA 1ste)PosisieDrieëDatumPlek
1.Vlag van Australië Australië22–6Vleuel7 September 1963Boet Erasmus, Port Elizabeth
2.Vlag van Wallis Wallis24–3Vleuel23 Mei 1964Kings Park, Durban
3.Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag  Ierland6–9Vleuel10 Apr 1965Lansdowne Road, Dublin
4.Vlag van Skotland Skotland5–8Vleuel17 April 1965Murrayfield, Edinburgh
5.Vlag van Frankryk Frankryk26–3Vleuel215 Julie 1967Kings Park, Durban
6.Vlag van Frankryk Frankryk16–3Vleuel122 Julie 1967Vrystaatstadion, Bloemfontein
7.Vlag van Frankryk Frankryk14–19Vleuel29 Julie 1967Ellispark, Johannesburg
8.Vlag van Frankryk Frankryk6–6Vleuel12 Augustus 1967Nuweland, Kaapstad
9. Britse en Ierse Leeus25–20Vleuel8 Junie 1968Loftus Versfeld, Pretoria
10. Britse en Ierse Leeus6–6Vleuel22 Junie 1968Boet Erasmus, Port Elizabeth

Verwysings

  1. (en) "Former Springbok wing dies of Covid-19 complications". News24 Sport. Besoek op 27 Februarie 2021.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.