Cordia

Cordia is 'n genus van kruidagtige plante wat hoort tot die familie Boraginaceae. Die blare van die agt spesies pieringbessies ruik na gesnyde gras wanneer hulle gekneus word. Die vrugte is kenmerkend vlesig met een saad en word gedeeltelik of volkome omring deur 'n blywende, vergrote kelk.

Cordia
Cordia boissieri
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Boraginales
Familie: Boraginaceae
Subfamilie: Cordioideae
Genus: Cordia
L.
Tipespesie
Cordia myxa
L.[1]
Spesies

Sien teks

Sinonieme

Cerdana Ruiz & Pav.
Cordiada Vell.
Cordiopsis Desv.
Lithocardium Kuntze
Rhabdocalyx Lindl.
Sebesten Adans.
Sebestena Boehm.[2]

Spesies

Boomspesies

Sien ook

Bron

  • Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1

Verwysings

  1. "Cordia L." TROPICOS (in Portugees). Missouri Botanical Garden. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Oktober 2019. Besoek op 20 Oktober 2009.
  2. "Cordia L." Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 5 Oktober 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2009. Besoek op 1 Maart 2010.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.