Commerzbank
Commerzbank is een van die grootste banke ter wêreld, en die tweede grootste van Duitsland ná die Deutsche Bank. Die bank is in 1870 in Hamburg gestig. Sy hoofkantoor is tans in Frankfurt am Main, Hessen, Duitsland. Die bank het meer as 65 000 mense in lande, en het 'n groot teenwoordigheid in Europa, die Amerikas, Asië en die opkomende markte. Commerzbank se hoof uitvoerende beampte is Martin Blessing. Commerzbank is gelys op die Frankfurt (FWB) in de DAX-indeks.
Commerzbank AG | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 26 Februarie 1870 |
Hoofkantoor | Frankfurt am Main, Hesse, Duitsland |
Sleutelpersone | Martin Blessing (hoof uitvoerende beampte) Klaus-Peter Müller (voorsitter van die Raad) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Finansiële dienste |
Produkte | Kleinhandel-, kommersiële- en kommersiële eiendomsbedryf bankwese |
Inkomste | €9,870 miljard[1] (2011) |
Bedryfsinkomste | €747 miljoen[1] (2011) |
Netto inkomste | €638 miljoen[1] (2011) |
Werknemers | 56 221[1] (2011) |
Dogter- maatskappye | Eurohypo, Dresdner Bank |
Webwerf | commerzbank.com |
![](../I/Commerzbank-6.jpg.webp)
Commerzbank hoofgebou in Frankfurt.
Verwysings
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Commerzbank.
- "Annual Results 2010" (PDF) (in Engels). Commerzbank. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 18 Maart 2012. Besoek op 17 April 2014.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.