Columba (genus)

Columba is 'n genus in die familie van duiwe (Columbidae). Die genus omvat middelgroot tot groot, stewig geboude duiwe.

Columba
'n Sri Lankaanse woudduif (C. torringtoniae)
— endemies aan die berge van Sri Lanka
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Columba

Linnaeus, 1758
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Aplopelia Bonaparte, 1855 (maar sien teks)
  • Trocaza Bonaparte, 1854

Na aanleiding van 'n genetiese analise deur Kevin P. Johnson et al. het die Amerikaanse Ornitologiese Unie die Amerikaanse duiwe onder die genus Patagioenas geklassifiseer.

Spesies

Die genus bestaan uit die volgende spesies:[1]

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.