Collins Chabane Plaaslike Munisipaliteit

Die Collins Chabane Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Vhembe-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Dit is in 2016 gevorm deur die samesmelting van dele van die Mutale en Makhado Plaaslike Munisipaliteite.

Collins Chabane
Provinsie Limpopo
Distriksmunisipaliteit Vhembe
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode LIM342
Burgemeester Tshitereke Matibe
Hoofstad Malamulele
Grootste tale Venda, Tsonga, Afrikaans[1]
Area 5 003[1] km²  
Bevolking 328 636(2016)[1]

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.