Colchicum albofenestratum

Colchicum albofenestratum is 'n klein geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap op die Knersvlakte voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 41 km² en word bedreig deur potensiële mynbou bedrywighede.

Colchicum albofenestratum
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Liliales
Familie: Colchicaceae
Genus: Colchicum
Spesie:
C. albofenestratum
Binomiale naam
Colchicum albofenestratum

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.