Coghlan

Coghlan is 'n nedersetting in die voormalige Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is geleë tussen Ngcobo en Mthatha aan die R61-pad. Die nedersetting val tans in die Engcobo Plaaslike Munisipaliteit van die Chris Hani-distriksmunisipaliteit.

Coghlan
Coghlan se winkel en poskantoor
Coghlan se winkel en poskantoor
Coghlan is in Oos-Kaap
Coghlan
Coghlan
 Coghlan se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°39′S 28°14′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikChris Hani
MunisipaliteitEngcobo
Oppervlak
  Totaal1,47 km2 (0,57 vk. myl)
Bevolking
 (2001)
  Totaal517
  Digtheid352/km2 (910/vk. myl)
 [1]
Rasverdeling (2001)
  Swart mense100.0%
Taal (2001)
  Xhosa 99.4%
  Ander 0.6%

Sien ook

Verwysings

  1. Coghlan tydens die 2001-sensus
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.