Coetzeesberge

Die Coetzeesberge is geleë tussen Graaff-Reinet en Cradock in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit, in die Oos-Kaap van Suid-Afrika.[1] Dit lê op 'n hoogte van 1 646 meter bo seespieël.

Nota: Hierdie berge moet nie verwar word met die Coetzeesberg in die Noord-Kaap nie.
Coetzeesberge
Ligging Oos-Kaap, Suid-Afrika
Hoogte 1 646 meter bo seevlak

Coetzeesberge

Verwysings

  1. Geonameslink gnid=1013152 Coetzeesberge by Geonames.org (cc-by); pos opgedateer 2012-07-12;
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.