Coerneyrivier
Die Coerneyrivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Die rivier ontspring in die Suurberge en vloei dan ooswaarts in die rigting van die Addo-olifant Nasionale Park, dan suid- en weer weswaarts om aan te sluit by die Sondagsrivier op pad na die Indiese Oseaan.
Coerneyrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Hoofrivier | Sondagsrivier |
Oorsprong | Suurberge |
Monding-hoogte | 194 m |
Coerneyrivier |
|
Koördinate: 33°22′17.5″S 25°47′50″O |
Ontspring
Monding
Eksterne skakel
- Google-kaart van die Courneyrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.