Coenie de Villiers
Coenraad Grabe (Coenie) de Villiers (op 11 Oktober 1956 in Bloemfontein gebore) is ’n bekende Afrikaanse komponis en sanger. Hy is as klassieke pianis opgelei, maar het ook 'n kwalifikasie in die mediawese verwerf.
Coenie de Villiers | |
---|---|
Coenie de Villiers op verhoog in 2019 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Coenraad Grabe de Villiers |
Gebore | 11 Oktober 1956 Bloemfontein, Suid-Afrika |
Beroep(e) | Sanger, musiekskywer, TV-aanbieder |
Instrumente | Stem, Klavier |
De Villiers het in die 1980's en 1990's hoofsaaklik in Ciprus gewoon voordat hy na Suid-Afrika teruggekeer het. Hy was ook televisieaanbieder van Kwêla op KykNET.
Ateljeealbums
- Skoppensboer (Mountain Records begin 2003 vrygestel)
- Die Reisiger
- Kruispaaie
- Amper Alleen (Cyprus)
- Hartland
- Karoo Nagte (1990)
- Liefdesversies
- Ek Wens
- Hooglied
- Solo
- Zen
- Handgemaak (unplugged)(SAMA Award, Huisgenoot TEMPO Award)
- Weerlig oor die See (2008)
- Dekade (2009)
- Hart van Glas (2011)
- Emoji
- Pure Coenie
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.