Coegarivier
Die Coegarivier is 'n rivier met sy monding 20 km noord van Port Elizabeth in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Coegarivier Xhosa: Ngqura | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Monding | Indiese Oseaan |
Monding-hoogte | 7 m |
![]() ![]() Coegarivier |
|
Koördinate: 33°46′06″S 25°40′30″O |
Eksterne skakel
- Google-kaart van die Coegarivier se monding by Geonames.org (cc-by)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.