Cliffortia varians

Cliffortia varians is 'n struik wat tot die Rosaceae-familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom naby Bonnievale op die walle van die Breederivier in 'n voorkomsgebied van 10 kmĀ² voor. Die plant is deel van die fynbos-bioom en word bedreig deur gewasverbouing en oorbeweiding. Die spesie het ongeveer 30% van sy habitat afgestaan aan lande wat om geploeg is.

Cliffortia varians
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Rosaceae
Genus: Cliffortia
Spesie:
C. varians
Binomiale naam
Cliffortia varians
Weim., 1948

Daar was 'n tyd gelede vermoed dat die spesie 'n hibried tussen C. obovata en C. crenatata mag wees.

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.