Cliffortia recurvata
Die sekelblaarrysbos (Cliffortia recurvata) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Kogelberg, tussen die Steenbrasrivier en Palmietrivier voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 16 kmĀ² en die spesie word bedreig deur te veel brande.
Sekelblaarrysbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Rosaceae |
Genus: | Cliffortia |
Spesie: | C. recurvata |
Binomiale naam | |
Cliffortia recurvata (Weim.) C.M.Whitehouse, (2004) | |
Sinonieme | |
|
Die plant is deel van die fynbos-bioom. Die boom se FSA-nommer is 145.14.[1]
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.