Cliffortia longifolia
Die kusrysbos (Cliffortia longifolia) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom tussen Saldanhabaai en die Gouritsrivier voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 4500 kmĀ² en is deel van die strandveld en fynbos-biome. Daar is nege subpopulasies bekend wat bedreig word deur ontwikkeling aan die kus en indringerplante.
Kusrysbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Rosaceae |
Genus: | Cliffortia |
Spesie: | C. longifolia |
Binomiale naam | |
Cliffortia longifolia | |
Die boom se FSA-nommer is 145.11.[1]
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.