Cliffortia acanthophylla
Cliffortia acanthophylla is 'n struik wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Olifantsrivierberge en Sederberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 1447 kmĀ² en die subpopulasies in die Graafwater omgewing word bedreig deur die rooibostee en aartappel verbouing. Die res van die populasie het tans geen bedreigings nie.
Cliffortia acanthophylla | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Rosaceae |
Genus: | Cliffortia |
Spesie: | C. acanthophylla |
Binomiale naam | |
Cliffortia acanthophylla C.Whitehouse, 2004 | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.