Ciudad Guayana
Ciudad Guayana is 'n stad in die ooste van Venezuela in die deelstaat van Bolívar. Die stad het 'n bevolking van 1 050 283 in 2001 gehad en het 'n oppervlakte van 3 200 km². Ciudad Guayana is aan die suidelike bank van die Río Orinoco net suidwes van die monding in die Atlantiese Oseaan geleë. Dit is op 2 Julie 1961 as industriële stad gestig.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Ciudad Guayana. |
Ciudad Guayana | |
---|---|
'n Uitsig oor Ciudad Guayana. | |
Wapen | |
Ciudad Guayana | |
Koördinate: 08°22′20″N 62°38′38″W | |
Land | Venezuela |
Deelstaat | Bolívar |
Stigting | 2 Julie 1961 |
Regering | |
• Burgemeester | José Ramón López |
Oppervlak | |
• Totaal | 3 200 km2 (1 200 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 050 283 |
Tydsone | UTC-04:30 (VST) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.