Citroën C4
Die Citroën C4 is 'n klein gesinsmotor (C-segment in Europa) wat deur die Franse motorvervaardiger Citroën vervaardig word sedert die herfs van 2004. Dit is tans in sy tweede geslag.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Citroën |
Produksie | 2004–huidig |
Modeljare | 2005- |
Montering | Mulhouse, Frankryk Villa Bosch, Argentinië Kaluga, Rusland Wuhan, China |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte motor |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Citroën Xsara |
Opvolger | Citroën DS4 |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Citroën |
Ook genoem | Citroën C-Triomphe Citroën C-Quatrè Citroën C4 Pallas |
Produksie | 2004–2010 |
Montering | Mulhouse, Frankryk Villa Bosch, Argentinië Kaluga, Rusland Wuhan, China (Dongfeng Peugeot-Citroën) |
Ontwerper | Donato Coco |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 3-deurkoepee 5-door luikrug 4-deursedan 5-deur MPV (C4 Picasso) |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Platform | PSA PF2 |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.4 L I4 1.6 L I4 TU5 2.0 L EW10 I4 2.0 L I4 HDI |
Ratkas | 5- of 6-gang handrat 4-gang outomaties |
Lengte | 4274 mm |
Breedte | 1769 mm |
Hoogte | 1458 mm |
Massa | 1050 kg |
Asafstand | 2608 (luikrug) 2710 mm (sedan) |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Citroën C4 Picasso Citroën DS4 Peugeot 307 Peugeot 308 Peugeot 3008 Peugeot 5008 |
Die C4 is ontwerp om die opvolger van die Citroën Xsara te wees. Dit is meganies soortgelyk aan die Peugeot 308, wat in 2007 vrygestel is, in 'n hersiene weergawe, met 'n nuwe voorkant, omgekeerde ligte en paneelbordwysigings, vir die 2008/2009 modeljaar.
In Januarie 2010 is aangekondig dat die koepee-weergawe nie oorgedoen is nie, maar in plaas daarvan vervang is met die Citroën DS4. Die C4 behaal die tweede plek in die "Europese Motor van die Jaar"-toekennings vir 2005.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Citroën C4.
Citroën
|
|||
In produksie: Berlingo • C1 • C3 • C4 • C4 Cactus • C5 • DS3 • DS 4 • DS 5 • C-Elysée • Jumpy • Jumper • C-Triomphe
|
|||
Histories: Tipe A • C2 • 2CV • Acadiane • Ami 6 • Ami 8 • Ami Super • Axel • AX • BX • CX • C25 • C35 • Dyane • DS • ID • Evasion • GSA • H Van • LN • LNA • M35 • Rosalie • Saxo • SM • TUB • Visa • XM • Xantia • Xsara • ZX | |||
Wysig hierdie sjabloon |