Maricosuikerbekkie
Die Maricosuikerbekkie (Cinnyris mariquensis) is 'n algemene standvoël in boomveld en savanne, dikwels in redelik dorre gebied. Die voël is 12 cm groot en weeg as volwassene tussen 8 en 14 gram. In Engels staan die spesie bekend as die Marico sunbird.
Maricosuikerbekkie | |
---|---|
Mannetjie en wyfie, in Marakele en Mapungubwe Parke onderskeidelik | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. mariquensis |
Binomiale naam | |
Cinnyris mariquensis Smith, 1836 | |
Sinonieme | |
Nectarinia mariquensis |
Fotogalery
- Mannetjie by voëlentblomme in Botswana
- Mannetjie by voëlentblomme in Uganda
- 'n Jong mannetjie by aalwynblomme in Namibië
Sien ook
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Nectarinia mariquensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Maricosuikerbekkie.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Maricosuikerbekkie
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.