Meitjie

Die Meitjie (Chrysococcyx klaas) is 'n algemene standvoël en intra-Afrika broeiende trekvoël in woud, boomveld, tuine en savanne. Die voël is 16 – 18 cm lank en 24 – 34 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Klaas's cuckoo.

Meitjie
mannetjie
wyfie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. klaas
Binomiale naam
Chrysococcyx klaas
(Stephens, 1815)

Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik bosbontrokkies, suikerbekkies, sangers en vlieëvangers as broeigashere.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Chrysococcyx klaas". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.