Chloor-36
Chloor-36 (chemiese notasie 3617Cl) is 'n radioaktiewe isotoop van chloor.
Algemeen | ||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Naam | Chloor-36 | |||||||||||||||
Protone | 17 | |||||||||||||||
Neutrone | 19 | |||||||||||||||
Kernspin | 2+[1] | |||||||||||||||
Massa-oorskot | -29521,86 keV[1] | |||||||||||||||
Status | ||||||||||||||||
Status | radioaktief[1] | |||||||||||||||
Halfleeftyd | 301 kj | |||||||||||||||
Vervalvorm | β- (98,1%), β+ (1,8%) [1] | |||||||||||||||
Navigasie | ||||||||||||||||
| ||||||||||||||||
Lys van isotope | ||||||||||||||||
Portaal Chemie | ||||||||||||||||
Portaal Fisika |
Chloor-36 is 'n kosmogene isotoop wat ontstaan wanneer rotse deur kosmiese straling gebombardeer word. Daar is drie prosesse wat hiertoe bydra:
- aktivering van 35Cl deur termiese neutrone. Die spoed van die neutronvangs is (3,07 ± 0,24) x 105 neutrone per kg rots per jaar
- splinterreaksies van 39K (spoed (4,16 ± 0,31) x 1 000 36Cl atome per jaar per mol 39K) en 40Ca (spoed (3,05 ± 0,21) x 1 000 36Cl atome per jaar per mol 39K)
- vangs van stadige negatiewe muons deur 40Ca
Die totale produksie hang af van die hoogte bo seevlaken die breedtegraad van die plek.
Chloor-36 kan gebruik word vir radiodatering in die laat pleistoseen, en die resultate vergelyk goed met ander dateringsmetodes.[2]
Verwysings
- The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties G. Audi, O. Bersillon, J. Blachot, A.H. Wapstra IUPAC
- Cosmogenic chlorine-36 production rates in terrestrial rocks Zreda, Marek G.; Phillips, Fred M.; Elmore, David; Kubik, Peter W.; Sharma, Pankaj; Dorn, Ronald I. Earth and Planetary Science Letters, Volume 105, Issue 1-3, p. 94-109 1991
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.