Witbaardsterretjie
Die Witbaardsterretjie (Chlidonias hybrida) is 'n redelike algemene standvoël en intra-Afrika-trekvoël by watermassas en vleie. Die streekbevolking is waarskynlik minder as 7500 pare. Die voël is 24 – 26 cm lank, 80 – 110 g groot met 'n vlerkspan van 75 cm. In Engels staan die voël bekend as die Whiskered Tern.
Witbaardsterretjie | |
---|---|
Volwassenes | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. hybrida |
Binomiale naam | |
Chlidonias hybrida (Pallas, 1811) | |
Subspesies | |
|
Fotogalery
- Volwasse witbaardsterretjie met kuiken.
- In vlug.
- Witbaardsterretjie met sy eerste wintervere.
- Museum specimen
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Chlidonias hybrida. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Chlidonias hybrida". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.