Chippa United

Chippa United is 'n Suid-Afrikaanse sokkerklub wat in Port Elizabeth in die Oos-Kaap geleë is. Hulle speel in die Premier Sokkerliga, die hoogste sokkerafdeling in Suid-Afrika. Chippa United speel hulle tuiswedstryde in die Nelson Mandelabaai-stadion, wat 'n kapasiteit van 48 459 toeskouers het.

Chippa United
Volle naam Chippa United Football Club
Stigting 2010
Tuisveld Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth
Kapasiteit 48 459
Voorsitter Vlag van Suid-Afrika Siviwe Mpengesi
Afrigter Vlag van Suid-Afrika Daniel Malesela
Liga Premier Sokkerliga
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.